VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS(@VFPlus) 's Twitter Profileg
VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS

@VFPlus

'n Politieke party verbind tot groepsregte, teen regstellende aksie en vir 'n beter SA vir almal. Saam is ons sterker

ID:92619528

linkhttp://www.vfplus.org.za/ calendar_today25-11-2009 21:48:39

16,3K Tweets

27,3K Followers

523 Following

VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS(@VFPlus) 's Twitter Profile Photo

💚 GRATIS! Bestel jou VF Plus ondersteunershemp! Standaard koerierkoste betaalbaar: vfplus.org.za/af/shop/hemde/…
💚 FREE! Order your FF Plus supporter's T-shirt! Standard courier charges payable: vfplus.org.za/shop/shirts/su…

💚 GRATIS! Bestel jou VF Plus ondersteunershemp! Standaard koerierkoste betaalbaar: vfplus.org.za/af/shop/hemde/… 💚 FREE! Order your FF Plus supporter's T-shirt! Standard courier charges payable: vfplus.org.za/shop/shirts/su…
account_circle
VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS(@VFPlus) 's Twitter Profile Photo

Die VF Plus het ingegryp om seker te maak dat water aan die inwoners van wyk 7 in die Lekwa-plaaslike munisipaliteit verskaf word tydens die waterkrisis wat dié munisipaliteit tans beleef.
vfplus.org.za/af/jongste-nuu…

account_circle
VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS(@VFPlus) 's Twitter Profile Photo

Die feit dat die polisie nie vandag soos gebruiklik die kwartaallikse misdaadstatistiek bekend maak nie, wys dat die stygende misdaadvlakke vir die regering ʼn verleentheid is wat hy so kort voor die verkiesing wil wegsteek. vfplus.org.za/af/jongste-nuu…

account_circle
VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS(@VFPlus) 's Twitter Profile Photo

Lesufi en die LUR het ʼn jaar tyd gehad om doeltreffende beplanning in werking te stel om te sorg dat nie-regeringsorganisasies deeglik bewus is van reëls en regulasies wat in die 2024/25-finansiële jaar in werking gestel word. @vfplusgauteng vfplus.org.za/af/jongste-nuu…

account_circle
VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS(@VFPlus) 's Twitter Profile Photo

❗️🏥 The ANC’s NHI plan is no more than an election gimmick that is not viable because government does not have the funds to implement it. | ❗️🏥 Die ANC se NGV-plan is slegs ʼn verkiesingsfoefie en nie implementeerbaar nie aangesien daar nie genoeg staatsfondse daarvoor

Philip van Staden MP 🇿🇦(@Philipvanstaden) 's Twitter Profile Photo

Môre is die VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS te sien rondom Loftus by die volgende punte: 1.) Jorissen-en Lynnwoodweg, 2.) Park-en Kirknessstrate.
Daar sal ook aksies wees op die h/v Watloo-en Stormvoëlweg asook in Jan Niemandpark, East Lynne op die h/v Jan Coetzee-en Swaanstraat. Kom besoek ons gerus.

Môre is die @VFPlus te sien rondom Loftus by die volgende punte: 1.) Jorissen-en Lynnwoodweg, 2.) Park-en Kirknessstrate. Daar sal ook aksies wees op die h/v Watloo-en Stormvoëlweg asook in Jan Niemandpark, East Lynne op die h/v Jan Coetzee-en Swaanstraat. Kom besoek ons gerus.
account_circle
VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS(@VFPlus) 's Twitter Profile Photo

🗳️ Hoeveel stembriewe gaan jy op 29 Mei ontvang en wat beteken elkeen? | 🗳️ How many ballots will you receive on May 29 and what does each one mean?

youtu.be/VocOuyUFLZQ

account_circle
VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS(@VFPlus) 's Twitter Profile Photo

This concludes the parliamentary phase of the battle against this Bill at the eleventh hour before Parliament wraps up its business ahead of the elections. Now a legal battle is the only available course of action. vfplus.org.za/latest-news/an…

account_circle
VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS(@VFPlus) 's Twitter Profile Photo

Dit beëindig die parlementêre fase van die stryd teen hierdie wetsontwerp op die nippertjie voordat die parlement vir die verkiesing verdaag. 'n Regstryd is nou al raad. vfplus.org.za/af/jongste-nuu…

account_circle
VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS(@VFPlus) 's Twitter Profile Photo

The FF Plus welcomes Mr David Matsepe, former DA MP and councillor, who recently joined the party.
vfplus.org.za/media-releases…

account_circle