Greteli Fincham(@GreteliFincham) 's Twitter Profileg
Greteli Fincham

@GreteliFincham

Actor

ID:1159190447740375042

calendar_today07-08-2019 19:51:54

35 Tweets

658 Followers

95 Following

Zoë Salzwedel(@Zoekapoui) 's Twitter Profile Photo

Dankie vir 'n heerlike onderhoud, Greteli Fincham! ❤

Mag jou borrelende persoonlikheid, hardwerkendheid en ambisie jou nog baie ver bring in die lewe. Sterkte met jou planne vir 2020.

Jy's 'n breath of fresh air!

account_circle
rooi rose(@rooi_rose) 's Twitter Profile Photo

Pas klaar met matriek en reg om die wêreld by die horings te pak: Greteli Fincham is skaar 19, maar maak reeds opslae in die vermaaklikheidsbedryf. Sy gesels met Zoë Salzwedel oor haar eerste TV-rol op kykNET TV en dinge wat haar inspireer:
rooirose.co.za/greteli-fincha…

📸: LORA Photography

Pas klaar met matriek en reg om die wêreld by die horings te pak: @GreteliFincham is skaar 19, maar maak reeds opslae in die vermaaklikheidsbedryf. Sy gesels met @Zoekapoui oor haar eerste TV-rol op @kykNETtv en dinge wat haar inspireer: rooirose.co.za/greteli-fincha… 📸: @LORAphotog
account_circle
storieMAKER(@storiemaker) 's Twitter Profile Photo

As jy elke week allesMALAN kyk, is hierdie waarvoor jy gewag het!

Môreaand 19:30, net voor die volgende episode, gaan jy al jou vrae vir die Malans kan vra!

Live op storieMAKER + kykNET TV se Instagram stories!

KOM GESELS SAAM!

Greteli Fincham Rene van Rooyen corne van rooyen

As jy elke week allesMALAN kyk, is hierdie waarvoor jy gewag het! Môreaand 19:30, net voor die volgende episode, gaan jy al jou vrae vir die Malans kan vra! Live op storieMAKER + @kykNETtv se Instagram stories! KOM GESELS SAAM! @GreteliFincham @RenevanRooyen1 @CornevRooyen
account_circle
storieMAKER(@storiemaker) 's Twitter Profile Photo

Kom gesels saam met die Malan’s live op ons en kykNET TV se Instagram stories!

🎬 allesMALAN insta.klets
🗓 Dinsdag | 10 Sept
⏰ Net voor die volgende episode
📱➡️ instagram.com/storie.maker/
📱➡️ instagram.com/kyknettv/

Greteli Fincham Rene van Rooyen corne van rooyen Nadia Valvekens

Kom gesels saam met die Malan’s live op ons en @kykNETtv se Instagram stories! 🎬 allesMALAN insta.klets 🗓 Dinsdag | 10 Sept ⏰ Net voor die volgende episode 📱➡️ instagram.com/storie.maker/ 📱➡️ instagram.com/kyknettv/ @GreteliFincham @RenevanRooyen1 @CornevRooyen @NadiaValvekens
account_circle